Dekgewas

'n Dekgewas van grondbewerking radyse

'n Dekgewas is 'n gewas wat in rotasie met ander gewasse verbou word of in rye tussen 'n verboude gewas aangeplant of gesaai word om die grondstruktuur te beskerm[1]

Die bedoeling is om erosie te voorkom, die grondstruktuur te verbeter en die infiltrasie van water in die grond te bevorder.

'n Voorbeeld van 'n gewas wat soms as dekgewas tussen wynstokke gesaai word is rog.

  1. ; Cloudfront Wat is 'n dekgewas? Conrad Schutte; Jaco Kellerman

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search